Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kultuur-byeenkoms

Kultuur-byeenkoms
 
2006-03-23


DIE Paarlse Afrikaanse Skakelforum vergader vanaand om 19:30 in die historium van die Afrikaanse Taalmuseum.

Die onderwerp is die bewaring en die bemarking van die kultuurerfenisse in die Paarl.

Elke spreker kry drie minute om sy/haar bewaringsveld bekend te stel. Navrae by 863-2326.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za