Kunsuitstalling verleng
2006-03-23
DIE kunsuitstalling van Mariėtte van Velden in die Wellington Museum is verleng tot Saterdag 8 April.
Daar is ook werke van een van haar studente, Simthembile Kewuti. Hy spits hom veral toe op botaniese kuns.
Besoektye by die museum is weeksdae tot 17:00 en Saterdae tot 13:00.
More
News
|