Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Korrektiewe atlete oes medaljes

Korrektiewe atlete oes medaljes
 
2006-03-23


ATLETE van die plaaslike Korrektiewe Dienste atletiekklubs het goed presteer tydens jaarlikse SA Korrektiewe Dienste Kampioenskap wat onlangs in Bloemfontein gehou is.

’n Groep van 39 beamptes van die Wes-Kaap het aan die byeenkoms deelgeneem.

Plaaslike atlete wat medaljes verower het, is Dawid Strauss (goud) en Dawid Marais (silwer) wat aan die meesters-afdeling van die 10km wedloop deelgeneem het.

Isaac Opperman (senior afdeling) het ’n silwer medalje verower in die 10km, terwyl Godfrey Hammers ’n silwer medalje ontvang het vir sy tweede plek in die veterane-afdeling van die 10km stap.

Nomzimasi Zweni het ’n goue medalje ingepalm vir haar eerste plek in die halfmarathon.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za