Lykhuis beplan
2006-03-23
'n ONDERNEMING geleë te Fonteinstraat 13, Wellington, het aansoek gedoen om ’n geskiktheidsertifikaat met die oog op die bedryf van ’n begrafnisonderneming van dié perseel.
Besware teen sodanige gebruik kan gerig word aan die Munisipale Bestuurder van Wynland Distriksmunisipaliteit, Posbus 100, Stellenbosch 7599, voor 7 April.
More
News
|