Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stoeiers meet kragte

Stoeiers meet kragte
 
2006-03-30


DIE Boland Stoeivereniging bied die naweek die SA Grieks-Romeinse toernooi op Stellenbosch aan. Die toernooi begin môre om 09:30 by die DF Malan saal op Stellenbosch.

Stoeiers van o.13 tot seniors sal in aksie wees met 180 stoeiers wat môre mekaar op die matte sal aanvat en ’n 150 wat Saterdag hul vernuf sal ten toon stel.

Drie stoeiers van die Paarl Stoeiklub, Jerome Adriaans (o.15jr, o.36kg), Roeben Andries (o.17jr, o.45kg) en Kearnel Collins (senior, o.60kg) sal ook in aksie wees.

Nog ’n Paarliet Beyers de Villiers van die Brackenfell Stoeiklub sal vir die WP in die o.15jr 58-63kg stoei. Dit is die eerste keer dat De Villiers vir die WP in die Grieks-Romeinse Styl sal verteenwoordig.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za