Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jong rugbytalent meet kragte by HJS-toernooi

Jong rugbytalent meet kragte by HJS-toernooi
 
2006-03-30


DIE Paarl sal volgende week omtrent ’n miernes van skoolrugbybedrywighede wees, met beide die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium wat toernooie aanbied.

Terwyl Gimnasium 28 o.16 spanne op sy velde ontvang (sien berig elders), speel HJS gasheer vir ’n o.15 toernooi waaraan 12 spanne (insluitende HJS) sal deelneem.

Dié toernooi skop Saterdagoggend om 09:30 af op die A- en B-Brugstraatvelde van HJS.

Die hoofwedstryd van die dag tussen HJS en Menlopark word om 14:30 gespeel.

Die skole wat in aksie sal wees is Duineveld, Jeppe, Dinamika, Paarl Gim, Glenwood, Boland Landbou, Monument, HJS, Menlopark, Dinamika, Punt, Noord-Kaap en ’n Boland Uitnodigingspan.
Die program vir die drie speeldae, is (Saterdag) 09:30 Duineveld t Jeppe, Dinamika t Punt, 10:45 Paarl Gim t Glenwood, Boland XV t Noord-Kaap, 12:00 Boland Landbou t Monument, 14:30 HJS t Menlo Park, (Maandag) 09:30 Boland XV t Menlo Park, Glenwood t Duineveld, 10:45 Punt t Boland Landbou, Dinamika t Jeppe, 12:00 HJS t Monument, 14:45 Noord-Kaap t Paarl Gim, (Woensdag) 09:00 Boland Landbou t Duineveld, Menlo Park t Noord-Kaap, 10:10 Jeppe t Punt, Boland XV t Dinamika, 11:20 HJS t Glenwood, Paarl Gim t Monument.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za