Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Gimnasium verwelkom weer o.16 spanne

Paarl Gimnasium verwelkom weer o.16 spanne
 
2006-03-30


DIE Hoërskool Paarl Gimnasium speel weer gasheer vir 28 rugbyspanne wanneer sy jaarlikse o.16 Rugbyweek dié naweek in die Paarl afskop.

Die 28 skoolspanne wat deelneem, is Brackenfell, Dinamika, Marlow, Overkruin, Durban Hoër, Kempton Park, Oakdale, Helpmekaar, Westville, Menlopark, Boland Landbou, HTS Middelburg, HJS Paarl, Monument, Paarl Gimnasium, Framesby, Centurion, Punt, Zwartkop, Dr EG Jansen, Michaelhouse, Fidentia Boland, Florida, Outeniqua, Afrikaans Seuns Hoër, Glenwood, Hugenote (Springs) en Grey Kollege (Bloemfontein).

Die toernooi skop Saterdag af, met wedstryde wat ook Maandag en Woensdag gespeel word. Die eerste wedstryde van die dag begin om 09:00.

Dit is sekerlik die grootste toernooi in Suid-Afrika, met sowat 700 toernooigangers wat die Paarl in dié tyd besoek. Leerders gaan tuis in koshuise dwarsoor die Paarl.

Die program vir die eerste dag is (A-Veld) 09:00 Brackenfell t Dinamika, 10:05 Marlow t Overkruin, 11:10 Durban Hoër t Kempton Park, 12:15 Oakdale t Helpmekaar, 13:20 Westville t Menlopark, 14:25 Boland Landbou t HTS Middelburg, 15:30 HJS t Monument, 16:35 Paarl Gimnasium t Grey Kollege, (B-Veld) 09:00 Framesby t Centurion, 10:05 Punt t Zwartkop, 11:10 Dr EG Jansen t Michaelhouse, 12:15 Fidentia Boland t Florida, 13:20 Outeniqua t Affies, 14:25 Glenwood t Hugenote (Springs).

Die uitslae van dié wedstryde sal die res van die wedstryd-bepalings bepaal.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za