Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fees van vrouwees

Fees van vrouwees
 
2005-04-07


DIE bekende Elsabe Aldrich wuif al die bevryde, sappige vroue van die Wes-Kaap nader na ’n pajamapaartie met ’n verskil.

Hulle kuier op Woensdagaand 20 April van 18:30 tot 21:30 by Rusticana, Klapmuts.

Die tema is Eenvoud is ’n kuns.

Retha Rix gaan haar guitige kyk na die lewe met die vroue deel. Sy noem die skets ‘Orie wal’.

Die gewilde Annalise Wiid lewer sang wat jou lewe gaan verander.

Drag is pajamas, kaftans, sweetpakke, Evapakkie of wat jy ook al wil.

Die koste is R150. Bespreek by René Ras, 976-9478 (w) of 082-442-1710 (na ure).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za