Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oudstudente gesoek

Oudstudente gesoek
 
2006-03-30


‘n OUDSTUDENTE-UNIE vir Hoërskool Bergrivier in Wellington word eersdaags beoog.

Alle oudmatrieks van 1972 word ook genooi na die beplanning van hul eerste reünie.

Die doel van die unie kan wees om kameraderie onder oudstudente te bevorder en om die skool te help om opvoedkundige en sportgeriewe uit te bou en te verbeter asook die daarstelling van beurse vir behoeftige en uitstaande leerders.

Kontak Des Davids by 872-6297, 073-322-9646 of e-pos paarl@bon.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za