Skool soek boeke
2006-03-30
DIE Al Azhar-Moslemskool in die Paarl het ’n dringende behoefte aan boeke en tydskrifte om die leerders te help met hul leesvaardighede.
Leerders van graad R tot graad 9 word by die skool geakkommodeer.
Enigeen wat kan help, kan die skoolhoof, Yoesri Abrahams, skakel by 862-5115 of 083-786-7589.
More
News
|