Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mylpaal vir kleuters

Mylpaal vir kleuters
 
2006-03-30


DIE kleuter-atletiekbyeenkoms wat deur Pieriewieriepark by Laerskool Noord-Eind aangebied word, het vanjaar die 20ste keer plaasgevind.

Organiseerders Annette en Abrie Wentzel vertel dat agt skole met 60 atleetjies aan die eerste byeenkoms deelgeneem het.

Verlede week was daar 674 kleu- ters van 13 skole teenwoordig.

Drie trofeë was vanjaar op die spel: Die PFA Makelaars-trofee vir preprimêre skole is deur HMS en Noord-Eind se Akkerjakkers gedeel, Pierie- wieriepark het die André Verhoog-trofee vir skole met leerders tussen een en vyf jaar ontvang, en die Ronit Olivier-trofee vir skole met minder as 30 leerders gaan aan Bynes (Klein Bois- haai). Bearingman het die dag geborg.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za