Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stories help spelterapie

Stories help spelterapie
 
2006-03-30


DIE Spelterapie-vereniging van die Wes-Kaap, 地 vereniging vir professionele persone wat terapeuties met emosioneel-beseerde kinders werk, bied 地 inleidende werkswinkel in narratiewe terapie aan.

Die Spelterapie-vereniging fokus op die opleiding en bemagtiging van professionele persone.

Die aanbieder van die werkswinkel is Elize Morkel, 地 geregistreerde kliniese en voorligtingsielkundige, wat 地 kundige in Narratiewe Terapie is.

Sy het 地 privaatpraktyk, maar is ook betrokke in opleiding en toesig op 地 gereelde basis.

Die werkswinkel vind op Donderdag 20 April plaas by die Tygerbeersentrum by Tygerberg Hospitaal. Registrasie begin om 08:30 en die werkswinkel hou aan tot 16:30.

Die koste is R280 voor 13 April en R350 vir laat registrasie. Dit sluit middagete en verversings in.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za