Angsondersteuning
2006-04-06
DIE depressie- en angsondersteuningsgroep vergader weer Maandag om 19:00 by Paarl MediClinic.
Die groep is onder leiding van Christo Visser en Sonja Labuschagne en mense kan gaan luister na ’n praatjie oor die hantering van depressie en angs.
U hoef nie lid te wees nie en daar is geen koste nie. Navrae by Jean of Antoinette, 872-9146.
More
News
|