Reserviste gesoek
2006-04-06
DIE polisie van Groot Drakenstein soek dringend polisiereserviste.
Daar is geen vereistes vir D-groep reserviste nie, maar A-groep reserviste moet ’n matrieksertifikaat hê.
Diegene wat belang stel om aan te sluit by die reserviste kan hul naaste polisiekantoor of vir insp Ferdinand Parks by 874-8020 of 807-8000 skakel.
More
News
|