Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paasfeesdiens

Paasfeesdiens
 
2006-04-06


DIE Strooidakkerk in die Paarl het Paassondag, 16 April, om 09:30 ’n gesamentlike nagmaal in die kerk.

Daar sal geen oggenddiens by HMS of in die kerksaal wees nie.

Die aand om 19:00 gaan Annelise Wiid sing, vertel, getuig en preek.

Sy het onlangs die Lier-toekenning vir die beste bydrae tot gospelmusiek ontvang.

* Op Vrydag 5 Mei hou hulle ’n vetkoekdag. Heerlike vetkoek met kerriemaalvleis kos R8,50.

Vetkoeke is by die kerksaal beskikbaar van 10:00 tot 12:00, en weer van 17:00 tot 18:30.

Bestel by die kerkkantoor (872-4396).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za