Diabete ondersteuning
2006-04-06
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader weer Woensdag 19 April om 19:00 by Paarl Medi-Clinic in die raadsaal.
Dr Wim de Klerk sal praat oor voetsorg.
Enige diabeet en metgesel, belangstellendes, asook diabete van buurdorpe soos Franschhoek, Wellington, Klapmuts, Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel is welkom.
Vergaderings is elke derde Woensdag van die maand.
Bywoning van vergaderings is gratis. Navrae by Kamaretha Beckert by 871-1808.
More
News
|