Pryswenners bekend
2006-04-06
'n GROEP van 24 rugbyspelers van Hoërskool Labori beoog om Argentinië gedurende Julie te besoek.
As deel van hul fondsinsamelingsveldtog is ‘n 24 uur tafeltennismarathon onlangs in die Paarl Mall aangebied, waartydens kaartjies vir ‘n gelukkige trekking verkoop is.
Die wenners was K Novella (R5000 kontant), E Carolissen (mans- en dameshorlosies), EJ Samaai (rooiwyne), J Kacheloffer (witwyne).
More
News
|