Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dwergiebos hou Herfstee

Dwergiebos hou Herfstee
 
2006-04-06


DIE jaarlikse Herfstee van Dwergiebos kleuterskool (Graad R en Preprimêr) vind op Saterdag 22 April van 09:00 tot 11:00 in die saal van Hugenote Laerskool plaas.

Die kunstenaar is Leon Buchner.

Kaartjies beskikbaar by 873-3191.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za