Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paulus matriekreünie

Paulus matriekreünie
 
2006-04-06


ALLE 1986 matrikulante word vriendelik uitgenooi na die eerste amptelike reëlingsvergadering by Paulus Joubert Hoërskool op Donderdag 20 April om 19:00.

Dit is belangrik dat soveel oudleerlinge as moontlik die vergadering bywoon om reëlings vir die reünie later vanjaar te bespreek.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za