MS ondersteuning
2005-04-07
DIE ondersteuningsgroep vir Meervoudige Sklerose (MS) vergader weer Woensdag om 18:30 by dr Bultereys se spreekkamer, kamer 24 by die Paarl Mediese Sentrum (langs Paarl MediClinic).
Bevestig bywoning vir die reël van verversings.
Kontak René Poci by 872-7779, 084-446-3022 of poci@telkomsa.net.
More
News
|