Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Firma verneuk

Firma verneuk
 
2006-04-06


DIE polisie waarsku maatskappye om uiters versigtig te wees wanneer ’n beroep op hulle gedoen word om geld in ’n vreemde bankrekening te betaal.

’n Johannesburgse maatskappy het ’n klag van bestel-bedrog gelê by die polisie, nadat hulle uit R25 000 bedrieg is.

Fedglass, ’n maatskappy wat glasware vervaar-dig, het ’n bestelling vanuit die Paarl ontvang.

Die "kliënt" het vir hulle egter laat weet dat hy te veel geld in hul rekening betaal het vir die be-stelling, en gevra dat hulle ’n bedrag van R25 000 moet terugbetaal.

Fedglass het dit gedoen, maar hierna hulle fout agtergekom, toe dit blyk dat die oorspronklike betaling vervals was.

’n Soortgelyke voorval het die Drakenstein Munisipaliteit verlede jaar getref, toe hulle met R294 000 ingeloop is.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za