Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kamp vir manne

Kamp vir manne
 
2005-04-07


’n MANNEKAMP word van 22 tot 24 April aangebied op Wellington.

Die kampleiers is Hennie Terblanche en Sarel du Plessis, van Woord en Aksie se Stellenbosch Kamp.

Woord en Aksie is ’n interdenominasie bediening en het al op een naweek 17 verskillende denominasies op een kamp geakkommodeer.

Temas wat bespreek gaan word by die kamp is onder meer: Jou skeppingsdoel, jou stand in Christus, wandel in geregtigheid Saad van die Woord, die Vaderhart van God en beklee jou vrou.

Die koste is R300 elk. Bespreek voor 15 April by Anita, 082-562-2954.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za