Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Twee uit drie vir rugby Gimmies

Twee uit drie vir rugby Gimmies
 
2006-04-06


DIE o.16A rugbyspan van Paarl Gimnasium het twee uit drie seges behaal tydens dié skool se jaarlikse o.16 rugbyweek wat vandeesweek gehou is.
Die Gimmies het Saterdag in hul eerste wedstryd teen Grey Kollege van Bloemfontein 20-13 geklop.
Die gasheerspan was egter nie opgewasse teen die aanslag van Affies nie, en moes Maandag 23-11 die knie buig teen die skool van Pretoria.
Gim se laaste wedstryd was 'n ewe taai stryd maar hulle kon nietemin daarin slaag om vir Florida naelskraap met 18-17 te klop.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za