Paasfeesdiens
2006-04-12
DIE Strooidakkerk in die Paarl het Paassondag, 16 April, om 09:30 ’n gesamentlike nagmaal in die kerk.
Daar sal geen oggenddiens by HMS of in die kerksaal wees nie.
Die aand om 19:00 gaan Annelise Wiid sing, vertel, getuig en preek.
More
News
|