Konferensie
2006-04-12
DIE Breakthru Community Church hou hul Paasfees-konferensie van môre tot Sondag in hul sentrum op die hoek van Klaasen- en Blossomstraat op Wellington.
Die spreker is die bekende pastoor Frank Webber wat Vrydag 09:00 en 16:00, asook Sondag 09:00 die Woord sal bedien.
Navrae by pastoor Eben Mourries, 873- 6568 of 083-431-0430.
More
News
|