CHRISTENE word genooi om môre van 08:00 af deel te neem aan ’n Kruis-optog vanaf die Protea Aanbidding-sentrum in die Paarlse Hoofstraat tot by die NG Kerk Paarl-Vallei.
Die optog sal met Hoofstraat beweeg tot by die eindpunt waar ’n nagmaaldiens gehou sal word.