Passiespel by skool
2006-04-12
DIE St Albans Primêre skool op Wellington hou ’n Passiespel, “From Birth to Cross”, op Woensdag 26 April om 19:00 in die Wellington stadsaal.
Dit vorm deel van die skool se eeufeesvieringe. Kaartjies is by die skool beskikbaar teen R15 (kinders R5), by 873-2441.
More
News
|