DIE jaarlikse Herfstee van Dwergiebos kleuterskool (Graad R en Preprimêr) vind op Saterdag 22 April van 09:00 tot 11:00 in die saal van Hugenote Laerskool plaas.
Die kunstenaar is Leon Büchner. Daar gaan ook verskeie uitstallers wees wat hul produkte ten toon gaan stel en verkoop.