Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Spelers wys hoe

Spelers wys hoe
 
2006-04-20


VYF juniors van die Paarl Huguenot Tennisklub is in die Boland-span opgeneem wat eersdaags aan die SA Junior Interprovinsiale Tennistoernooi gaan deelneem.

Die o.12 en o.14 ouderdomsgroepe speel van 22 tot 25 April in Oos-Londen waarna die ander ouderdomsgroepe in Pretoria meeding.

Darryl Hendricks en Envil Valentine (Klein Nederburg), Ines Samaai (Hoër Meisieskool Paarl), Egon Samaai en Mayden Dyers (albei van William Lloyd Primêr) is die Paarliete wat in dié toernooi sal speel.

Die vyftal word deur David Samaai en sy hulpafrigter, Aden Demas, afgerig.

Egon het tydens die skoolvakansie aan die Super Sewe Toernooi in Noord-Gauteng deelgeneem waar hy in die o.13-afdeling tot in die halfeindstryd van die enkels- en dubbels-afdelings gevorder het.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za