Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
‘n SKOOLKOERANTKURSUS word Saterdagoggend by Laerskool Gimnasium aangebied deur Media24 van 09:00 tot 14:00. Graad ses en sewe leerders word uitgenooi (toegang R20). Alle belangstellendes kan Klein Gim kontak by 872-4505. Daar sal verversings wees en ‘n ligte middagete word ook ingesluit.
More News