Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskalender

Kunskalender
 
2006-04-20


Pianis: Carina Momsen skuif môre om 19:00 voor die klavier in by die Paarl Mall. Kom geniet koel klavierklanke in die kos-binnehof.

Nataniël: The singer Nataniël performs at Parel Vallei High School in Somerset West at 20:00 tomorrow. Tickets available at Computicket.

Boekpraatjies: ’n Uiters aktuele en relevante boek wat onlangs verskyn het, is “Geloof sonder sekerhede” deur die Stellenbosse filosoof Anton van Niekerk. Die skrywer sal Saterdag om 11:00 in
Protea Boekwinkel (Stellenbosch) oor dié werk van hom gesels.

Russian music: The Cape Town Concert Orchestra opens its autumn season with a programme of Russian music tonight at the Cape Town City Hall and Saturday at the Endler Hall in Stellenbosch. Tickets at Computicket.

Klassiek: Op Sondag 14 Mei om 18:00 bied drie B.Mus-studente ‘’n Klassieke Skemerkelkie’ in Hoërskool Gimnasium se ouditorium aan, ten bate van Eduhelp. Die drie is sopraan Johani Louw, pianis Pieter Crathorne en violis Petrus Coetzee. Kaartjies by Marissa, 083-413-0119.





More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za