Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Piekniekdans

Piekniekdans
 
2006-04-20


DIE New Orleans Primêre Skool bied op Vrydagaand 28 April van 20:00 tot laat in die Huguenot Gemeenskapsaal ’n piekniekdans aan.

Musiek word verskaf deur die alombekende Elginaires.

Kaartjies teen R50 is beskikbaar by die onderwysers, die skool of by die deur Gaste moet hul eie verversings saambring. Kontak die skool by 862-0420 vir inligting.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za