Vrouekamp
2006-04-20
DIE Just Grace spirituele dansgroep van die VGK Bet-El bied hulle jaarlikse Vrouekamp aan van 28 tot 30 April by La Bri plaas in Franschoek.
Die tema vir die kamp is “To Another Level with God”. Sprekers sluit in Sophia Swartz en prof Juliana Smith.
Kostes beloop R220 en sluit verblyf, vervoer en etes in. Kontak Jacomina Alkaster 082-992-3093 of Menisha Adams 082-771-5489.
More
News
|