Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Landboukongres

Landboukongres
 
2006-04-20


DIE Landboubesigheidskamer hou kongres op 23 en 24 Mei by die Lord Charles Hotel in Somerset-Wes oor die sleutel tot mededingendheid.

Die kongres gaan nuwe modelle vir internasionale mededingendheid, groei en gelykheid ondersoek.

Spesifieke onderwerpe soos die praktiese implementering van AgriBEE, die uitdagings van ASGI (versnelde en gedeelde groei-inisiatief), grondhervorming en die landboubesigheid, en landboubesigheidsfinansiering en -risiko sal aangespreek word.

Vir navrae, kontak Linette Jordaan voor 21 April by (012) 322-7181 of admin@agbiz.co.za.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za