Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skuldigbevinding ná betaling

Skuldigbevinding ná betaling
 
2006-04-26


DIT was so hittete of ’n verkragter het losgekom omdat ’n Paarlse streekhoflanddros sewe maande lank nie betaling ontvang het nie.

Landdros Johan Beyers het geweier om uitspraak te gee in die verhoor van Isaac Cedras (41), die “station stalker” van Ocean View.

“Na suksesvolle onderhandeling,” sê Beyers, het hy verlede week uiteindelik sy salaris van die Departement Justisie ontvang en is Cedras Maan- dag op 24 aanklagte skuldig bevind.

Hy sal hierdie week nog gevonnis word op ’n aanklag van verkragting, vryheidsberowing, 11 van onsedelike aanranding, die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en die rig van ’n vuurwapen.

Twee ander verkragtingsake wat deur Beyers in die Paarl streekhof verhoor word, is ook vertraag omdat die landdros nie betaling ontvang het nie. Ook dié sake sal nou normaal voortgaan.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za