Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie weet?

Wie weet?
 
2006-04-26


'n MAN is Saterdagaand in 'n tref-en-trap-ongeluk in Klein Drakensteinweg, Paarl-Oos, doodgery.

Die voorval het omstreeks 20:00 plaasgevind, toe Franklin Swartz (55) van Rooibossiestraat die pad oorgesteek het naby Foodworld.

’n Onbekende voertuig, vermoedelik ’n VW Jetta, het hom getref en weggejaag. Swartz is op die toneel dood. ’n VW plaatjie is gevind.

Persone met inligting, kan insp Elton Abrahams 807-4000 skakel.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za