Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington galop voort

Wellington galop voort
 
2006-04-26


DIE eerste span van Wellington Rugbyklub is nog onoorwonne ná sy 22-8 (10-3) sege oor Darling die naweek op Wellington.

Dit was oudergewoonte weer die tuisspan se pak voorspelers wat hul stempel op die wedstryd afgedruk het.

Dinge het egter nog nie seepglad verloop in die agterlyn nie en die goeie balbesit wat deur die voorspelers gewen is, kon nie agterlangs in punte omskep word nie.

Wellington se drieë is deur Clive Samuels (2), Arthur Snyders en Chris Joubert gedruk. Samuels was suksesvol met een doelskop.

Wellington, Roses United en Delicious is die enigste spanne in die liga wat nog nie aan die verloorkant was nie.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za