Darren sing Vrydag
2006-04-26
DIE bekende Kurt Darren tree Vrydag 28 April om 19:00 in die SAPD Ouditorium in die Paarl op.
Kurt het ’n ster geword met sy nommer een treffer, “Meisie-Meisie”. Dit is gevolg deur ’n string ander treffers, soos “Sę net ja”, “Loslappie” en “Hemel op Tafelberg”.
Kurt se vertoning is energiek en hy het beroemd geword vir sy unieke danspassies.
Kaartjies vir die Paarl vertoning, is beskikbaar by Elsabé, tel 082-775-6808 of 988-4478.
More
News
|