Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blommeklub byeen

Blommeklub byeen
 
2006-04-26


DIE Paarl Blommeklub vergader Dinsdagaand om 19:00 met demonstrasies en ’n verrassingsitem in die NG Kerksaal in Kotzestraat, Denneburg.

Toeskouers is welkom.

Die fondsinsamelingsprojek van Saterdag 6 Mei word ook bespreek. Dis baie belangrik dat alle lede daar moet wees.

Vir navrae, skakel 872-6864 of 872-6824 en 872-5171 na ure.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za