Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kristante op Pniel

Kristante op Pniel
 
2006-04-26


PNIEL hou Saterdag ’n krisanteskou en nooi alle blom-entoesiaste om by die Congregational kerksaal in te loer.

Die deure open om 09:00, met die amptelike verwelkoming deur die burgemeester van Stellenbosch, Lauretta Maree, om 14:30.

Die prysuitdeling volg daarna en om 16:30 word die blomme verkoop. Verversings sal te koop aangebied word.

“Daar is ’n toegangsdonasie van R10 (kinders R5),” het organiseerder Richard Williams gesê. “Ons sal egter niemand wegwys nie. Ons wil hê almal wat lief is vir blomme moet die prag kan sien.”

Vir navrae, skakel Williams by 083-490-1336.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za