Royal Stars dankbaar
2006-04-26
’n DANKSEGGINGSDIENS word Sondag 7 Mei deur die Royal Stars Kersfeesorkes in Paarl-Oos gehou.
Die Royal Stars vier vanjaar hul 57ste bestaansjaar, en wil met dié diens om 14:30 in die Bethel Cong kerk dankie sê. Alle oud-lede is welkom, asook alle ondersteuners.
Oud-musikante van dié orkes word versoek om Fortuin Solomons (873-0365) te skakel. Vir navrae kan Corrie Cornelissen geskakel word by 862-6626.
More
News
|