Werkswinkel vir ouers
2006-04-26
SANRA nooi alle belangstellendes uit na ’n ouerskapwerkswinkel wat sal konsentreer op Metamfetamien (Tik).
Dit word Dinsdag 2 Mei om 19:00 in die saal van Paulus Joubert Primêr (agter Paarl-Oos Polisiestasie) aangebied.
Kontak Zayile Africa of Karin van der Merwe, 972-9671 of 872-5050, vir navrae.
More
News
|