Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADHD-ondersteuning

ADHD-ondersteuning
 
2006-04-26


DIE Paarlse ADHD-ondersteuningsgroep vir ouers, leerkragte en belangstellendes vergader Woensdag 17 Mei om 18:45 vir 19:00 in die Chevé-klubhuis.

Dr Anthony Costandius, voorligtingsielkundige, praat oor die onderwerp “Strategieë en tegnieke vir die hantering van ADHD-lyers as kind, adolessent én in die huwelik”.

Toegang is R25. Kaartjies is beskikbaar by Roodeberg Apteek en Pierre Combrink Verhurings in Nuwestraat. Navrae by Retha van Wyk, 872-5620.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za