Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Só reël jy 'n funksie

Só reël jy 'n funksie
 
2006-04-26


BLOMME en dekor is een van die belangrikste komponente van enige funksie en veral ’n troudag. Die blomme dra grootliks by tot die atmosfeer van ’n geleentheid en druk jou persoonlike stempel af.

Woensdagaand 3 Mei stel Anneen Jones van Nina’s Place ’n verfrissende nuwe konsep “Décor on the catwalk” bekend by Laborie Restaurant in die Paarl.

Die aand bied aan voornemende bruide, funksiekoördineerders en mense wat ’n belangstelling het in dekor en blomme die geleentheid om op ’n interessante en stylvolle manier nuwe idees te sien.

Johann Smit, ontwerper van bruidsrokke, gaan van sy droomrokke vertoon tydens die dekordemonstrasie.

Belangstellendes kan Laborie skakel by 807-3093/5 of hetta@gloriousfood.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za