Diabete ondersteuningsgroep
2006-05-04
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep is 17 Mei om 19:00 in die Holy Trinity-saal (oorkant Droomers) in Hoofstraat, Paarl, omdat die lokaal by MediClinic te klein geword het.
Eli Lilly praatoor tande en vel. Navrae by suster Kamaretha Beckert, 871-1808.
More
News
|