Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Royal Stars dankbaar

Royal Stars dankbaar
 
2006-05-04


’n DANKSEGGINGSDIENS word Sondag om 14:30 deur die Royal Stars Kersfeesorkes in die Bethel Cong kerk in Drakensteinweg, Paarl-Oos gehou.

Alle oud-lede en ondersteuners is welkom by dié viering van die 57ste bestaansjaar van die orkes.

Oud-musikante van die Royal Stars word versoek om Fortuin Solomons (873-0365) te skakel.

Navrae by Corrie Cornelissen (862-6626).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za