Jeugdiens met orkes
2006-05-04
JONGMENSE word genooi na ’n groot jeugdiens onder leiding van ds Christo Botha, die nuwe jeugleraar by Toringkerk Sondagaand van 18:00.
Hulle nooi jongmense om te kom Praise & Worship saam met die G4J-orkes (Gimmies for Jesus).
Ná die tyd kuier hulle by hul koffiekroeg in die onderste kerksaal tot so 20:00.
More
News
|