Program oor doelgerigte lewe aangebied
2006-05-04
DIE Paarlberg-gemeente bied van Saterdag tot 23 Julie die program ‘40 Days of Purpose’ aan vir alle Christene in die Paarl-omgewing en behels die daaglikse lees en bestudering vir ’n periode van 40 agtereenvolgende dae van ’n dagstukkie uit Rick Warren se boek.
Vir meer inligting, skakel 872-5926 of besoek die webblad, www.Paarlberg.org.za.
More
News
|