Blyspel opgevoer
2006-05-04
DIE Magnolia Primęre Skool in die Paarl bied op Woensdag 17 Mei om 19:30 die musiekblyspel “Die Fluitspeler van Hamelin” in die Huguenot gemeenskapsaal aan.
Kaartjies by die skool is R20 elk. Navrae by die skool, 862-2610.
More
News
|