Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedenkkonsert op Wellington

Gedenkkonsert op Wellington
 
2006-05-04


DIE plaaslike musiekvereniging bied ’n huldigingskonsert Sondag om 17:00 in die Goodnow, Wellington, aan.

Dit is ’n soireé met musiek vir stem, viool en klavier.


Die idee is om diegene wat ’n noue verbintenis met musiek in die Bergriviervallei gehad het en onlangs oorlede is, te eer.

Die kunstenaars wat optree, is André Serfontein , Piet de Beer en Bennie van Eeden.

Toegang (by die deur) is R50 en R25 vir kinders en studente. CPUT studente is gratis. Navrae by Dalene, 873-1278.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za